How do you know a man is thinking about his future? He buys two cases of beer instead of one.... and that's how the story started!

Est. in 2020/11/20 - Die Sinkdak moes jare terug al geruk het ......

Ekke, Wiets Roets en my vroulief Leonie Roets het regtig jare lank verby die ou Champions gery en altyd gesê:
"Die plek sal nog ons sin wees!"

Na 4 jaar se verby ry (seker ons skuld da so baie potholes op daai pad) het ons finally gekry wat ons wou gehad het!!!
Ons eie Pub & Grill - Die Sinkdak!!!

Albei van ons het 'n passie vir die bedryf en saam maak ons 'n great team! Dis baie harde werk en lang ure, maar gelukkig is ons nie bang nie! Ons ouers het nie bang kinders groot gemaak nie, net groot kinders bang gemaak! Ons bou ook nog aan die gesinnetjie maar vir nou is ons 6 kinders genoeg en dis waarom ons op Sondae julle almal daar by ons wil hê vir lekker kuier, live music en 'n lekker chow.... Daar is niemand in hierdie werêld wat kan kook soos my vrou nie! Haar kos is amazing en julle sal terug kom vir nog!

So trek aan julle dans hare, polish daai skoene, stof af die boerepompie en kom kuier lekker saam hier by Die Sinkdak elke dag, nie net Sondae....

Goeie kos, awesome people, lekker musiek en pryse reg vir jou sak!

Just something to end off with.... I told my wife that a husband is like a fine wine; he gets better with age ... She locked me in the cellar so if you guys don't see me at the Pub, please send a search team.
                                                                                                                                                          - Wiets Roets


I BUILT MY SITE FOR FREE USING